Pieter Spies

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Pieter Spies Chief Executive Officer at The Beverage Company


Spies het vroeër direkteursposte beklee in die drankmaatskappy Brandhouse en die sjokolademaatskappy Cadbury en uitvoerende bestuurder van Telkom asook GWK op Douglas.
Vir Cadbury het hy sakebelange in Oos-Afrika, Europa en die Midde-Ooste bestuur. Spies, wat aan die Hoërskool Goudveld in Welkom gematrikuleer en aan verskeie van die land se universiteite studeer het.
Onder sy leiding het GWK sy beste wins nog gemaak gemaak in die vorige finansieele jaar.