Alle grond is nie eenders nie.
User Rating: 5 / 5





Alle grond is nie eenders nie.
User Rating: 4 / 5





Ons is vandag op die 1ste dag van Januarie 2023.
User Rating: 4 / 5





Die invloed daarvan is nie beperk tot 'n toename in temperatuur en veranderende reënvalpatrone nie, maar ook tot 'n toename in intensiteit en frekwensie van droogtes, hittestres en vloede. Landbou word natuurlik nie net beïnvloed deur klimaatsverandering nie, maar dit dra ook by tot aardverwarming. Nie alle landbouproduksiestelsels het egter dieselfde invloed nie.
User Rating: 5 / 5





Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels.
User Rating: 5 / 5





Dis werklik moeilik om te glo dat ons alweer by Kersfees 2022 is- dis asof die wereld teen 'n spoed warm word, maar ook teen 'n spoed verby ons vlieg. Dit is Kersoggend van die jaar 2022.
User Rating: 5 / 5





Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels.
![]()
![]()