Ons vrouens pas uitstekend in by familieboerdery en is volwaardig deel van die Landbou
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 1887
Ons lewe in ‘n vinnig-veranderende wêreld en die rol van die vrou moet toenemend daarby aanpas. Ook in die landbousektor is daar ‘n besef dat vroue ‘n rol te speel het en dat daar formidabele vroue is wat reeds hul merk gemaak het.


