Onteieningswet is slegte nuus- Suid Afrika - Saai

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active

Die omstrede ondertekening van die Onteieningswet wat voor die Mei 2024 verkiesing deur die ANC deur die parlement geboelie is, is soos die soortgelyke ondertekening van die BELA-wet en die verwagte inwerktreding van die NGV-wet, verdoemend vir vertroue in die RNE, beleggersvertroue en ekonomiese herstel. Boere is ontsteld daaroor.


A call for CSI initiatives to help redress the land reform debacle

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active

– Ever since the land reform programme was initiated in 1994, the hopes of communities forcibly removed from their ancestral land have been dampened by the slow progress of land restitution and redistribution. Despite government efforts, it is clear that state resources alone are insufficient to address the complex issue of land reform in South Africa.


Korrupsie in grondhervorming se dae (hopelik) getel, Saai verwelkom nuwe minister se ferm hand

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) het vandag Mzwanele Nyhontso, nuutaangestelde minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, se ferm optrede teen beweerde korrupte amptenare in die Kommissie vir die Herstel van Grondregte (KHG) verwelkom. Dit volg in reaksie op Nyhontso se goedkeuring vir die onmiddellike skorsing van ’n aantal KHG-amptenare wat by beweerde finansiële ongerymdhede betrek word.