Die vierde skatting vir die 2018/19 produksiejaar dui op ‘n katoenoes van 235 837 bale vesel vir Suid-Afrika, ‘n styging van 25% teenoor die vorige seisoen en min of meer dieselfde as die vorige maand se skatting.
Die agtste skatting vir die 2018/19-produksiejaar dui op ‘n katoenoes van 244 543 bale vesel vir Suid-Afrika, ‘n styging van 30% teenoor die vorige seisoen en min of meer onveranderd vanaf die vorige maand se skatting.
Hoewel wêreldwye finansiële markte herstel het van die afverkoop weens vrese rondom die Wuhan Coronavirus, is die negatiewe impak op Suid-Afrika se ekonomie nog nie werklik gevoel nie.
Internasionaal- Ondanks die handelsgeskil tussen China en die VSA sal China na verwagting die wêreld se grootste invoerder van katoenvesel bly.