Ons dra nou al amper 2 jaar maskers- en nog steeds is die einde nie hier nie. Ons word nog steeds beheer deur 'n ANC regering wat deel is van die wereld gesondheidorganisaie en sy getroue volgelinge.

Ons dra nou al amper 2 jaar maskers- en nog steeds is die einde nie hier nie. Ons word nog steeds beheer deur 'n ANC regering wat deel is van die wereld gesondheidorganisaie en sy getroue volgelinge.

DIS nie die minister van vervoer se eerste groot belofte nie, maar dié keer het hy sy kop te diep in die byenes gedruk.

Groot oeste ondanks vroeë versuipskade, later rypskade en ’n natter seisoen met neutrale toestande wat vroeër as gewoonlik aangeklop het, sal uitstaan as kenmerke van vanjaar se natter siklus. Vier lesse kan veral uit 2021 geleer word.

Ons is in die begin van 2022- En die grootse gedeelte van Suid Afrika is groen en nat- Damme loop oor en riviere is in vloed. Met soveel dankbaarheid het ons boere hierdie Kersfees en Nuwe Jaar deurgebring.
User Rating: 4 / 5

Elke dag word Suid Afrikaners wakker met een of ander krises wat die land getref het, maar saam met dit het ons elkeen ons eie probleme wat van dag tot dag opgelos moet word.

Doeltreffende omgewingsbestuur is van kardinale belang vir volhoubare voedselsekuriteit.
![]()
![]()