In Suid-Afrika het masjinerie werkgeleenthede vervang wat reeds verlore gegaan het.





In Suid-Afrika het masjinerie werkgeleenthede vervang wat reeds verlore gegaan het.





Dis Oktober maand en dis net die regte tyd om Watelemoene aan te plant veral as jy in die Wes- Vrystaat bly en 'n bydra wil lewer tot jou kontantvloei in Januarie - 1 hektaar en meer is 'n goeie begin.





Daagliks hoor ons van een of ander persoon wat ons geken het, wat skielik dood is aan Covid 19 verwante siekte- of aan Covid self.





Die saamgesmelte entiteit, Anheuser-Busch InBev en SABMiller, gaan steeds voort om plaaslike bier en sider te maksimaliseer én plaaslike insette in die produksie van dié drank te gebruik en bele tans groot hoeveelhede geld in die ontwikkeling van beginnerboere.





Suid Afrika se Landbouers het toegang tot vele "gadgets" wat allerhande data kan versamel en op byna enige implement, trekker of masjinerie geinstalleer kan word. Dit is die versameling van data, data wat letterlik elke dag bestudeer moet word om suksesvol te kan boer.
User Rating: 3 / 5





Dié wondermiddel wat energie en fokus waarborg, is iets waaraan die meeste van ons gretig sluk, ondanks negatiewe berigte dat sommige van die byvoegings daarin dalk kan skade doen.
![]()
![]()