Alles wat in die donker gebeur - kom altyd in die lig- Suid Afrika
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 2509
Dit het die edelagbare President en sy meelopers 'n hele paar dae geneem om agter te kom dat ekonomiese sabotasie besig is om te gebeur in Kwa Zula Natal- maar eintlik was dit dalk heel moontlik die begin van 'n staatsgreep wat binne die ANC en sy kaders beplan is.



