Hoër rentekoerse: vroeër en geleidelik, of later en aggressief?
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 2339
DIE eerste treë weg van die ongekende wêreldwye akkommoderende rentekoersbeleid van die laaste jare is gegee.





DIE eerste treë weg van die ongekende wêreldwye akkommoderende rentekoersbeleid van die laaste jare is gegee.





Suikerbone of Spikkelbone kan dalk hierdie komende seisoen baie gewild raak in Suid Afrika onder produsente wat kyk na alternatiewe gewasse.





Die graan-en-oliesaadsektor speel ’n belangrike rol in die groei van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Dit lewer ’n wesenlike bydrae tot vanjaar se uitvoersurplus.





Daar is ’n geleentheid vir groter groei in die Suid-Afrikaanse landbou as wat in die algemeen in die vooruitsig gestel word indien daar vorentoe belê en gekoördineer word op ’n manier wat tot voordeel van die sektor in sy geheel is.





“Daar is ’n rede waarom Afrikaners in Afrika is. As die Here ons nie as bouers en herstellers hier wou hê nie, sou hy ons elders geplaas het.”





OP die plaas Doorndraai, suid van Aberdeen in die Oos-Kaap, was daar sewe jaar laas ordentlike reën. “Selfs die doringbome waarvan die Angora-bokke leef, is besig om dood te gaan.
![]()
![]()