Die eerste oesskatting van die Suid-Afrikaanse wynbedryf dui op ʼn belowende 2021-wyndruifoes.





Die eerste oesskatting van die Suid-Afrikaanse wynbedryf dui op ʼn belowende 2021-wyndruifoes.





Daagliks sien ons hoe opgewonde sekere mediahuise raak as daar net gepraat word van inperkings deur die regering van die dag.





Met ál hoër insetkoste raak beplanning voor elke seisoen uiters belangrik.





Ons is in Desember 2020- 'n jaar wat baie min mense wil onthou- maar ook 'n jaar waarin ons land en die wereld besef het dat ons anders kan werk en anders kan leef- indeendeel daar het soveel verskuifings plaasgevind wat dalk eers oor jare sou plaasvind as dit nie was vir Covid 19 nie-





In Sub-Sahara-Afrika is daar twee petrolreuse: Nigerië en Angola.





Vir almal wat of in die platteland woon, of as stedeling van tyd tot tyd soontoe kom, is dit duidelik hoe die platteland agteruitgaan.
![]()
![]()