Suid Afrika -Onteiening: Nuwe wetsontwerp is redelik en bied broodnodige rigting
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 1882
Die nuutste wetsontwerp oor die onteiening van grond is pas vir kommentaar gepubliseer, en in sommige kringe histeries ontvang. ELMIEN DU PLESSIS skryf oor wat dit is en nie is nie.


