In Sub-Sahara-Afrika is daar twee petrolreuse: Nigerië en Angola.





In Sub-Sahara-Afrika is daar twee petrolreuse: Nigerië en Angola.





Vir almal wat of in die platteland woon, of as stedeling van tyd tot tyd soontoe kom, is dit duidelik hoe die platteland agteruitgaan.





Die einde van 2020 is insig- 'n jaar wat baie min mense wil onthou, 'n jaar waarin die huidige regering van 26 jaar- feitlik Suid Afrika se ekonomie vernietig het in hulle soeke na mag en geld.





Die Food Safety Modernisation Act het ten doel om die voorvalle en impak van gebrekkige voedselveiligheid in Amerika te voorkom.





Landbou in Suid-Afrika het die afgelope paar produksieseisoene baie wisselvallige klimaatsomstandighede ervaar, wat strek vanaf uiterste droogtes met besonder hoë temperatuureenhede tot rekordoeste met reën wat net op die regte tyd voorgekom het.





Die irrasionele vraag oor hoe ver ‘n hond in ‘n bos in kan hardloop lyk op die oog af onoplosbaar, maar het tog ‘n antwoord. Die antwoord is halfpad, want daarna is hy besig om uit te hardloop.
![]()
![]()