Smokkelhandel in drank en sigarette is nou deel van Suid Afrika
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 2580
Die regering van Suid Afrika het totaal en al misluk in feitlik alles wat hulle nog aangepak het en wil nou die verantwoordelike Suid Afrikaners saam met die onverantwoordelike Suid Afrikaners straf.


