En so bring hierdie virus genaamd Covid 19 byna die hele wereld tot stilstand en sien mens hoe paniek en vrees meeste van die wereld se inwoners pak. Vrees en paniek wat hulle soos troppe skape in 'n rigting stuur.





En so bring hierdie virus genaamd Covid 19 byna die hele wereld tot stilstand en sien mens hoe paniek en vrees meeste van die wereld se inwoners pak. Vrees en paniek wat hulle soos troppe skape in 'n rigting stuur.





So het die veelbesproke Corona virus of Covid 19 ook in Suid Afrika beland en nie net Suid Afrika verder omgekrap nie , maar ook wereldmarkte het onder die virus deurgeloop.





Mediaverklaring: TLU SA oorweeg belasting-boikot oor onredelike verhogings van eiendomswaarde





Hoewel wêreldwye finansiële markte herstel het van die afverkoop weens vrese rondom die Wuhan Coronavirus, is die negatiewe impak op Suid-Afrika se ekonomie nog nie werklik gevoel nie.





Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het met dank kennis geneem oor die feit dat R495.10 miljoen toegeken is aan die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling om biosekuriteit en uitvoere te bevorder.





Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 599 800 ha, wat 13,01% of 299 300 ha meer is as die 2 300 500 ha wat verlede seisoen aangeplant is, en 2,54% of 64 500 ha meer as die voorlopige oppervlakteskatting van 2 535 300 ha soos vrygestel in Januarie 2020.
![]()
![]()