Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom





Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom





Graan SA sê in sy nuutste produksieverslag mielies wat buite die optimale planttye geplant is, kan later in die seisoen skade opdoen as dit vroeg ryp. Boere in die westelike dele se mielie-aanplantings behoort teen die middel van die maand afgehandel te wees.





Dit is amptelik die jaar 2020- 'n Nuwe jaar wat voor die wereld le.
User Rating: 4 / 5





Ek lees elke dag in die negatiewe Afrikaanse media van Suid Afrika van dood, moord, selfmoord, inbrake, blamering, korrupsie en nog vele meer.





Hier in die doodsnikke van die jaar is dit maklik om te verval in ‘n vreeslik melankoliese geteem oor wat was, hoe vinnig tyd verbysnel, die droogte, moedeloosheid, uitputting en ‘n algemene gevoel van op wees.





Suid-Afrika se 2020-wyndruifoes sal volgens die bedryf se eerste skatting gelykstaande of ietwat groter as in 2019 wees, maar steeds kleiner as die gemiddelde wyndruifoes oor die afgelope vyf jaar.
![]()
![]()