Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,258 miljoen ton gestel, wat 0,64% of 71 800 ton meer is as die vorige skatting van 11,186 miljoen ton.





Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,258 miljoen ton gestel, wat 0,64% of 71 800 ton meer is as die vorige skatting van 11,186 miljoen ton.





Volgens die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat:





'n Baie bekende spreekwoord in Suid Afrikaanse boerdery wereld lui as volg;





Die agtste skatting vir die 2018/19-produksiejaar dui op ‘n katoenoes van 244 543 bale vesel vir Suid-Afrika, ‘n styging van 30% teenoor die vorige seisoen en min of meer onveranderd vanaf die vorige maand se skatting.





Selfs Tito Mboweni het hierdie week erken dat landbou een van die enjinkamers van Suid-Afrika se ekonomiese heropstanding moet wees, maar baie kommersiële boere woeker al lankal met hulle eie planne rondom grondhervorming, die vestiging van swart boere en die opheffing van plattelandse gemeenskappe.





Cannabis Olie- wees versigtig dit gaan moontlik jou kwaliteit lewe op die langduur kos.
![]()
![]()