Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het met dank kennis geneem oor die feit dat R495.10 miljoen toegeken is aan die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling om biosekuriteit en uitvoere te bevorder.





Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het met dank kennis geneem oor die feit dat R495.10 miljoen toegeken is aan die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling om biosekuriteit en uitvoere te bevorder.





Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 599 800 ha, wat 13,01% of 299 300 ha meer is as die 2 300 500 ha wat verlede seisoen aangeplant is, en 2,54% of 64 500 ha meer as die voorlopige oppervlakteskatting van 2 535 300 ha soos vrygestel in Januarie 2020.





Dis is blykbaar baie belangrik vir Suid Afrika en sy mense om te hoor wat die regering en sy leiers se en dan in die meeste gevalle is dit presies wat hulle wil hoor, omdat leiers wat nie eenheid het nie, daarvan hou om jou te vertel wat jy wil hoor.





Die omvang van grond- en eiendomsbesit in Suid-Afrika is enorm. Suid-Afrika het honderde duisende plase en miljoene eiendomme, nie 10 of 20 nie.





Hier in die doodsnikke van die jaar is dit maklik om te verval in ‘n vreeslik melankoliese geteem oor wat was, hoe vinnig tyd verbysnel, die droogte, moedeloosheid, uitputting en ‘n algemene gevoel van op wees.





Die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboerorganisasie Saai het vandag tydens ’n mediakonferensie AfriForum se 2019-statistieke oor plaasaanvalle en ‑moorde bekendgestel en bespreek. Vanuit die data wat AfriForum oor dié kwessie ingesamel het, blyk dit dat plaasaanvalle verlede jaar met meer as 100 gevalle toegeneem het, maar die hoeveelheid plaasmoorde het ’n aansienlike laer toename gehad (drie gevalle).
![]()
![]()