PRESIDENT Cyril Ramaphosa se paneel van kenners wat hom oor grondhervorming moet raad gee, was toe allesbehalwe eenparig.





PRESIDENT Cyril Ramaphosa se paneel van kenners wat hom oor grondhervorming moet raad gee, was toe allesbehalwe eenparig.





Die beginsel van “optimum produksie en maksimum wins” is baie oud dit is die belangrikste beginsel in die landbou omdat al die verskillende vakdissiplines daarby betrokke is. Spesifiek omdat dit die winsgewendheid van boerdery-ondernemings bepaal waarsonder finansiële oorlewing nie moontlik is nie.
User Rating: 5 / 5





'n Paar dekades gelede het die boerdery gelyk as 'n eenvoudige werk. Wêreldhonger was 'n redelik onbekende probleem en boere kon genoeg voedsel produseer om die hele wêreldbevolking te voed.





Jaarliks neem insetkoste toe- branstof is een van die grootse kostes wat maandeliks toeneem. Saad en gifstowwe se pryse het ook toegeneem.










Daar geen baie min dae verby in Suid Afrika se media, dat daar nie negatiewe beriggewing oor Landbou en sy mense is nie. Na 'n heerlike nagrus en 'n nuwe skoon dag wat voor jou breek en waarvan jy deel is, word jy geboellie met allerhande negatiewe berigte oor hoe sleg dit gaan in die landbou. Ja- dit gaan nie goed in sekere vertakkings van Landbou nie- maar daar is ander vertakkings in Landbou waar dit uiters goed gaan.
![]()
![]()