Besproeiing maak die verbouing van gewasse in droë streke moontlik deurdat opbrengsstabiliteit verhoog word.





Besproeiing maak die verbouing van gewasse in droë streke moontlik deurdat opbrengsstabiliteit verhoog word.





Wanneer jy iemand wat siek is, elke dag sien, dan kom jy nooit agter hoe vinnig die persoon se gesondheid agteruitgang nie. En op 'n goeie dag sal jy dit sien as iemand wat lanklaas die persoon gesien het, jou daarop wys.





'n Vyeboom op die erf is sinoniem met die Suid-Afrikaanse lewenswyse. Tog besef min mense dat daar 'n snelgroeiende mark vir vye bestaan. As kind kan ek onthou hoe ons nie kon wag dat die vye ryp word nie. Maar vandag is daar niks so lekker soos 'n ingelegde Vy nie.





Die afgelope paar weke het ek die voorreg gehad om saam met ons span van Agri News Net deur sekere dele van Suid Afrika se pragtige landbou wereld te reis.
User Rating: 5 / 5





Die effektiewe gebruik van misstowwe in die landbousektor, is iets wat internasionaal al belangriker word. Die fokus het die laaste jare baie meer na die instandhouding en versorging van grond verskuif. Afrika se gronde is oor die algemeen arm aan voedingstowwe.





Waar ek ry sal ek altyd 'n windpomp eerste raaksien. Dis vir my 'n teken van lewe, maar ook een van die mees intressantste meganisiese werktuie van alle tye. Stop in die kalaharie langs 'n windpomp waar daar geen wind is nie- en kyk wat gebeur as jy saggies begin fluit of opklim na die bo om die wiel in ander rigting te draai.
![]()
![]()