Aartappels word wêreldwyd as een van die veelsydigste groentes erken en dis boonop ook die gewas wat op die meeste plekke oor die wêreld heen verbou word. Aartappels Suid-Afrika onthul die waarheid agter ’n paar mites oor dié gewilde groente.





Aartappels word wêreldwyd as een van die veelsydigste groentes erken en dis boonop ook die gewas wat op die meeste plekke oor die wêreld heen verbou word. Aartappels Suid-Afrika onthul die waarheid agter ’n paar mites oor dié gewilde groente.





Die landbousektor in Suid Afrika moet aanpas by veranderinge om volhoubaar en toepaslik te bly. Dit sluit in toegang tot nuwe tegnologie en onmiddellike inligting.





Snags loop my pa van venster na venster. Ek lê oopoog en luister hoe die ou vloerplanke kla onder sy pantoffelvoete se bekende sleepstap. Vandat ek kan onthou, slaap ek sleg – het glo as baba my ma tot agtien keer in een nag laat opstaan.





Dis byna die einde van Januarie 2019- en met hoop en verwagting kyk elke landbouer elke dag op na die wolke en hoop dat dit kan reen om hierdie hitte van die afgelope paar dae te breek en verligting te bring vir alles wat so afhanlik is van water.





Voedselsekeriteit is ‘n baie belangrike kwalifikasie wat nie misverstaan moet word nie. Vir enige land om voedselsekerheid te hê moet almal in die land toegang tot kos hê. Dit beteken nie net dat daar genoeg voedsel in die land moet wees nie, maar dat almal dit moet kan bekostig en so toegang daartoe kan hê. Dit is nog ‘n groot uitdaging in die land, huishoudelike voedselsekerheid.





Suid Afrika se Landbouers in somersaaigebiede maak die beste van die huidige situasie.
![]()
![]()